Weergawe: 1
Aantal woorde: 76
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 12 Apr 2008
gesteen soos die trane vloei,
probeer regop bly wyl die lewe stoei,
Kruipend sloof ek my kniee deur,
bid vir minder pyn en hartseer,
hoop dat die lewe moet stabiliseer,
Die wolk van geweld word groter,
die reen van die dood word boser,
stadig begin erosie toeneem,
stadig verdwyn elke skouer waarop ons steen.
Frustrasie fries in die aanloop,
emosie graveer met hoop,
'n oplossing kan ons nie eens koop.
Lees ander gedigte deur MYSTICAL.INFERNO
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae