Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy het my aan die dink gesit oor waar ek jou sal neem,
want al die plekke lyk so mooi en rustig en alleen.
Op al die fotos is die see kalm, dis windstil op die strand
en almal lyk na laatmiddag of sommige vroëaand.

Dan verbeel ek my hoe ek en jy in mekaar se oë kyk
en die mooi tonele rondom my raak kleurloos en verblyk.
Die kerslig net hier langs ons, vaag teen jou oë se glans,
flikker onreëlmatig. Net soos my hart se dans.

Deur ‘n waas besef ek dan van watter plek ek hou.
Die mooiste plek op aarde is die plekkie reg voor jou.
Nie Bahamas, Kaapstad, Knysnawoud of enig ander plek.
Nee, jy is soos Eden, want jy is perfek.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

    deur Johann P. Boshoff

    "We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar