Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nr. 3

Jy’s my darling
en jy my sweet-heart.
Ja, vergewe jou gesnork,
Hoe se jy?
praat tog duidelik.
Kom sit stywer teen my.
Ek laaik jou bredie
Al is dit soms sout.

Kom hier my lief
sit op my bed.
Hak weer in,
sekel- pinkies
en help my onthou.
Ja - van ons,
Daai glimlag !
jou oe se kyk,
jou wolwefluit,
Ons eerste soen,
Ingehak,toe aangestap
op 'n  hartkaartpad
Vir ewig saam.
So here is where
- death do us part...
Hou styf vas my hand
Kry koud sonder jou.
Wag aanstonds
dat jy ook kom.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die einde van die pad. Die groot koue plek wat vir ons almal wag. gelukkig diegene wie dit saam met iemand te ge moet loop.
Dis n pragtige gedig en verval nie in sentimaliteit nie. Ek wonder of jy nie die woorde van reel 2 kan omswaai om dalk(?) meer treffend te wees nie. "en ek jou sweet-heart" Groete. A
11 jaar 2 weke 4 dae 22 ure oud



Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar