Gedigte

Titel: Fiemies
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

grille en geite
bemoeilik
besluite

fiemies is onnodig
soms
totaal oorbodig

eet nie dié of daai
kan veroorsaak
groot lawaai

neus optrek vir iets
vra beslis
van ma ‘n piets

om fiemies te hê
kan ons
maar reguit sê

is sommer ‘n gril of geit
wat bly
elkeen se eie besluit



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

fiemies
Ja nee daar is nie geduld met sulke geite nie.
6 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 3 ure oud


---
Voorwaard 'n mond`vol wat ek terdeë geniet het om te lees!

**MWAH** I Love It!
6 jaar 5 maande 3 weke 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar