Gedigte

Titel: Filosofie
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Dit is snaaks hoe jy net weet as die foon lui en jy tel op en jou ma huil dis tyd om totsiens te sê . Het jy al ooit gewonder hoe jy weet ? . Of as die deurklokkie lui , en jy gaan maak oop en die Polisie staan net daar en jou hart breek , het jy al ooit gewonder hoe jy weet ? .
Dit is snaaks hoe jy nie weet as julle julle name op n boom uitkerf dat een eendag nie meer gaan saam groei nie . Het jy al ooit gewonder hoe jy nie weet nie ?
Dit is nie skrikwekkend hoe n man onbewustelik n erotiese droom van n vrou kan hê en haar liggaan in sy slaap is hoe sy werklik lyk nie . Dit is n fenomeen . Het jy al ooit gewonder hoe dit werk ?
Dit is nie skrikwekkend hoe n man bewustelik teruggaan na die name op die boom , maar jy kry net joune , en jy soek hare , tog kry jy dit nie . Dit is rou .       Besef jy hoekom die boom die eerste keer gehuil het ?
Dit is nie skrikwekkend hoe jy weet as sy langs jou staan en voel jy haar nie . Dit is nie skrikwekkend nie . Dit is nie n fenomeen nie . Dit is nie rou nie . Dit is liefde



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Filosofie
mooi gepen
5 jaar 8 maande 1 week 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar