Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy sê vir die soveelste keer, “dit was ‘n fout”
neem my telkemaal na ‘n donker woud,
elke keer “ek is jammer” dis jou verweer,
en elke keer kom dieselfde seer,
wanneer wil ek leer, jy is te blameer!

Daar’s nie meer ‘n lieflike geur,
fisiese verniel en gekruide taal,
jy het ons as familie gefaal,
met dieselfde hande my eens vasgehou,
nou hou jy aan om my af te knou!

Hierdie keer is dit finaal verby,
niemand gaan my weer so kasty!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar