Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Flaminke kleuryk uitgedos
bloedrooi geveerd van lekker kos
staan en dans jul ballerina trippel dans
bek onderstebo filtreer jul see se mos

Met jul nek gebuig
kos wat jul uit water suig
as jul vlieg grasius klief jul die lug
soos wafferse Concord supersoniese tuig

Eeu ou egiptenare gese
jy is verteenwoordiger god ra
sekerlik die elegansie wat jy dra
lekker Walvisbaai een van jou tuistes te he

Na verre lande vlieg jy heen
afstand vir jou vlug geen probleem
miskien op jou rug my saam neem
of wat dink jy staande so op een been

# Kuier tans by ons kinders in Walvisbaai
14/08/2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

flaminke
Ai man nou laat jy my sommer see toe verlang
4 jaar 3 maande 16 ure oud


Flaminke
En nou het ek lekker saam met jou gekuier . . . my hart trek met 'n punt na my land!
4 jaar 3 maande 16 ure oud


flamink
Ek wens dit was ek wat nou so lekker vir die flaminke sit en kyk. Dankie dat jy nou vir ons vertel het hoe wonderlik hulle is :-)
4 jaar 3 maande 20 ure oud


dans
Voortreflik geskets vir die geestesoog en lekker kuier.
4 jaar 3 maande 1 dag 3 ure oud


Flamink
dis die mooiste woordskildery!! Pragtig gepen!
4 jaar 3 maande 1 dag 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar