Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is supposed to be
what I was conceived to be,
maar nou suffer ek as a result
of what I'm perceived to be.

Hey, slimgat!
'skuus, my baas,
Ja, my seur,
da'sie foutie, my lanie.
Gee my net die mate vannie sides, my koning,
net die een kant is genoeg, my grote.
Is soos u se, Umlungu.
Ek sal die oppervlakte van hierdie sirkel kan bepaal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Skakerings van Grys

    deur Swartberg

    n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar