Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Valentynsdag Kupido het sy liefdes pyltjie geskied
Jul getref in die hart met ‘n liefdes lied
Nou is jul onafskeidbaar saam gesnoer
In jul ore hoor jul net mekaar se koer
Soos duifies gelukkig saam sing en soen
Gaan jul saam jul eie dingetjies doen

Hier voor almal saam geskaar
sweer jul ewig trou aan mekaar
En roep almal hier tesaam as getuie
Dat die liefde by jul sal bly soos kruie
Jul sal gesond maak van hart se skeet
En leef in liefde sodat almal dit weet

Mag die liefde julle vrymaak soos die lug
Die lewe ervaar soos ‘n duif in vlug
Julle liefde vir mekaar aanhou werk
Die liefdes band julle voed en sterk
Julle trou bly aan die Christelike woord
Die kerk sal maak jul toevlugs oord



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Foto 6
Baie dankie uit volle bors vir hierdie mooi bydrae!!!
4 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 21 ure oud


*
Baie mooi en gepas by die foto!
4 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 21 ure oud


foto 6 Valentynsdag
Pragtig gepen.. ek is mal oor jou slot!
4 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 22 ure oud


valentynsdag
Pragtig die liefde geskilder en ek stem saam met Neels, 'n huwelik geanker in die Geloof sal die temptasies kan weerstaan.
4 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


valentynsdag
ek hou van hierdie een. Ek dink as mense meer hulle toevlug tot hulle geloof naam sal daar minder egskeidings wees
4 jaar 8 maande 3 weke 6 dae 5 ure oud



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar