Gedigte

Titel: Foto’s
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Herfs se piksels
spikkel roesbruin
oranje geel
kwistig en beautiful
vierkantig reghoekig
oor somer se puin .

Heuwels vlaktes deel
dieselfde kombers .

Twee swerwers
tussen seisoene .


( 24/12/2015 22h00 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Herfs
Beautiful!
5 jaar 1 maand 1 dag 20 ure oud



Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar