Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die papiermens
skryf
sy hart se diepste
stukkend,
leeg
op flenters van wit;
blou,
pers - maak dit saak?

en bid
gedurig
dat iemand sal omgee;

eendag
te ontrafel
hóé
fel
hy
kon voel...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

fragmentwoorde wat 'n seer verhaal uittorring.
a.
9 jaar 8 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Voedsel vir die Siel

    deur Snuffelgids

    Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar