Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wats wellness in Afrikaans?

Suicide gedagte digter dom
Krom om skarlaken vlam

Swart bloed ini oe, naalde ini arms
soet pik wat geen swart hart lat gani
voel-price no discount skommel snert
niks blinkvos oor in hiri perd

Diepseun drie druk hand skud
baster baanbreker boelie boetie

buffer fleas bomlakisi bang
Eks verdoof
In geloof
Op en af gesloof
As eki pas opi
Gan jou slang bang
my in gloei verse kom vas vang.
Skemer©



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vandag
jou per ongeluk raak gelees.
die datum bekyk ... 2006
nou sit ek en wonner in 2007
of jy hoegenaamd nog skryf?
nou sal ek wag (maar nie so baie geduldig)
en kyk of ek 'n antwoord kry
12 jaar 6 maande 2 weke 2 dae 15 ure oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar