Weergawe: 1
Aantal woorde: 82
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 30 May 2009
lank het ek vir jou gewag,
ek mis jou uitbundige skater lag,
maak nie saak wie daaroor lawaai,
ek verlang na jou, jy’s nog steeds fraai,
tyd wat ons nie kan terug draai,
Onthou jy nog, of is dit nie meer?
daar’s nog seer, die hart’s nog teer,
die hunkering, kan geen een verleer,
soos ‘n erde kruik,emosies broos,
ons was nie altyd kinderloos,
tyd, was in die plek van ons kroos!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.