Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek kan jou, nie vir altyd vashou,
vir altyd onder oë kan hou,
jou toekoms vir jou kan bou,

jy’s net vir my geleen,
ek wil jou alles gee, jou ondersteun,
sonder dat jy weet, laat jy my soms ween,

soms swaar, om jou te sien gaan,
maar jy moet jou eie toekoms baan,
gaan jy ook eendag, jou vir my skaam?

Ek’s bang vir die onbekende noodlot,
wat gaan van jou word?
My kind, ek’s bang jy gaan te gou groot word.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gaan jy op my hart trap?
Sjoe, ek kon my inleef in elke woord. Dit is so waar, en woorde wat net 'n ouer sal verstaan. Mal oor jou rympatroon, ek is nog van die ou garde, wat glo 'n gedig moet rym. Ja, hoe swaar is dit nie vir ons almal om te weet, ons sal hul eendag moet laat gaan, maar weet ons gebede sal hul dra en beskerm.
11 jaar 8 maande 1 week 5 dae 5 ure oud


Mooi geskryf! Ja en hulle doen!!
Robelle
11 jaar 8 maande 1 week 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar