Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My lewe roteer in 'n wentelbaan
om die bitter planeet van gal
keer op keer draai ek om
en hardloop tot ek uitasem neerval

Dae gaan soms verby
sonder dat ek my oplig
en sien ek nie die son
wat opkom en wegsypel nie

Elke sug wat ek uitlaat
is 'n opgeloste stuk verraad
wat uitvloei in my spore
om die legkaart te voltooi

Dan lig ek my gesig
en besef weer opnuut
wat die lewe nog kan offer
op my leë lewens bord



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Galbitter bron
Die laaste stukkie sal by die grysheid van jare ingevoeg word
4 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 11 ure oud


Galbitter bron
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die LEGKAART projek.
4 jaar 11 maande 4 weke 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar