Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stormsee Branders
Branders, branders verswelg my
stormsee my ondergang en onderkry
Branders van geloof in my lewe
branders van swaarkry bly strewe
Man wat loop op water
gee Jou my lewe as bater
Man van Galalea van Nasaret
vang my in jou visnet
as storms om my druis
kyk ek op na jou kruis
tel my in jou vissers boot
sit my op jou skoot
Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jou hulp...
Jy wanneer jy sink, sal Hy Sy hand uitsteek en jy uittrek...
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 3 ure oud


Gebed
Mooi en uit jou hart uit geskryf, Schatz. :)
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 9 ure oud


gebed
Aangrypend geskryf. jy het dit wonderlik gedoen
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


Gebed
Aandoenlik geskryf, dankie vir die diep, diep boodskap.
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud


Ano
Gebed
Beslis die veiligste skuilplek van alle tye. Toegevou en beskut.
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 17 ure oud


Man van Galelea
AMEN .. puik geskryf hier Schatz
5 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Botes Stamregister en Kwartierstaat

    deur Willie Botes

    Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar