Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Julle dink ek is blind en doof en stom
mik verby sonder om eers in my rigting te kyk
vuil, verslete, verniel
uitgekryt as 'n suiplap of drug-addict

Maar ek voel die koue in die aande
ek voel my maag smeek na kos
ek soek skuiling teen die eensaamheid
en ek bid tot God

Ja, ek die nikswerd boemelaar glo ook
hoekom? want ek is nog hier
ek het absoluut niks
behalwe Sy liefde en onverklaarbare genade

Dis my gebed dat Hy jul harte van klip sal sagmaak
vir my, 'n eens ryk man met 'n kar, 'n huis en 'n vrou
ek het dalk alles verloor,
maar ek sal aan my Hemelse Pappa bly vashou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar