Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek bid dat God jou dra, oor paaie van gevaar,
Sy lig laat skyn oor al jou kommer en vrae.
Ek bid dat hierdie kersfees jy geen twyfel in jou hart sal dra,
maar dat glimlagte en goeie dae, hierdie kersfees
genoeg blydskap sal bring om vir ewig rond te dra.

Ek bid dat God jou geliefdes, al is van hulle dalk ver,
saam jou gebede en toekoms hoop,
sal toevou in Sy liefde, en hulle almal goed bewaar.
Mag hierdie goeie tyd net meer liefde in jou hart wakker maak
om ‘n ander se hand te vat, al het hulle harte liefde vergeet.

Maar bo dit alles hierdie kersfees,mag jy God se liefde ervaar,
mag jy Sy teenwoordigheid in alles om jou gewaar.
Ek bid dat God jou optel en by Sy Vader voete laat rus
sodat wanneer hierdie feestyd se dae, al minder raak,
Hy jou in sy krag, die nuwe jaar, verder en hoër sal laat vaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Bothaville in the Second Anglo Boer War

    deur Francis Gillieron

    CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar