Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

are die padkaate - bloed die siel,
asem die dinoinator of ek kan sien,
dag spesiaal – krag geskenk,
lewe vooreg waaran ek uitsien,

bou ek vir my n huis
pen ek woorde – om te bewys,
voete op aarde elke dag,
Is Jy die persoon wat voor die spieel staan,

bou Ek tempels – monumente na as,
wie weet na n 100 jaar wat was,
hoe weet ons, ons het geleef,
Is Jy die een wat Ek ken - of leef Jy anoniem,

miskien gaan verlange vir altyd streef,
denke ook na n graf beweeg,
wat maak Ek met my geskenk van dag,
wat los Jy na – wat se Jy was gewees,

was Jy n uliese of n persoonsnaam,
bloed bly bloed A - O of B,
goegrafie dui op die kaart - die roete bly onverwant,
hoe kan Ek n lewe meet – almal voel deslefde leed,

intorspeksie ken Jy Jou naam,
hoop Jou graf se meer as net n naam,
het Jy asem net misbruik,
Leef Jy Met Kompas N - O - W en S...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
ek hou hiervan
9 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar