Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gedagtes van ‘n moonchild…

Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,

Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan...

Soggens in die spieel plak sy peisters op gesonde wonde,
en ontsmet hulle daarna.
Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne oorgebly,

Sy vat as sy in die hande kry, Ganjaman….Ganjaman….
hy weet en loop nie sommer hier verby….

Saans spring gerooktemielies in haar voorhuis rond,
En spuit sy helder spatsels fraksiesekondes van geluk
kaffeien in haar binneste in....

Vandag verf sy bloedrooi trane bo oor die sirkels van ‘n koerante mat
Gister se berig herhaal homself “aborsiewet wysig-hof dring aan”.
Haar dowwe oë kolk winkende golwe, verwardverstar….
en die huis huil kinderkrete, krakend in die droe stem van
‘n moeder wat van rejection ken….

Ek sit sentraal.... steun haar staan
en wonder oor haar in eiewaan.

Moonchild, meisie met die naam….
argief vir ribbelings of the mind….



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hi Loena,
Hierdie stuk van jou is beide ontstellend en sterk. Dit lewer n goeie blik op n baie groot seer en vraagstuk.
13 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 5 ure oud



Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar