Gedigte

Titel: Gedenkdag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gebore, in ‘n tyd van lyding,
‘n suigeling, geroep vir bevryding,

gebore vir ‘n rede,
geen skandvlek, oor sy lewe,

die kind. . . Jesus, ‘n geskenk,
‘n tyd soos nou, om dit te gedenk,

dankie Vader, vir U Seun,
was op aarde, vir ons geleen,

maar in Sy plek, vir ons gegee,
U Gees, dat ons nie moet vrees.

Vir ons, ‘n Anker en Seën.
Dankie Vader, U laat ons nie alleen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar