Weergawe: 1
Aantal woorde: 87
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 12 Apr 2008
by niemand is ek welkom,
my vier beentjies voel lam,
ek raak bang vir die goed met die wiele se geraas,
ek gaan le onder 'n boom en rus,
ek is alleen,
niemand wil my he nie,
ek dink aan die dag toe my ma dood is,
"n groot oom wat haar skop en slaan,
het aangegaan tot sy haar laaste asem uitblaas,
ek was nog klein,
my stertjie kort,
tot weer siens....ek moet soek vir kos.
Lees ander gedigte deur MYSTICAL.INFERNO
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.