Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy mens, wat so naby ek is
Net met jou eie hart.
Vir jou dra ek vinaand op aan Hom.

Sonder selfsig is jy aan my gegee
Geduld, liefde en,
Ja soms ‘n bietjie meer

Drome, verlange, vrese
Kan ons deel
Want niemand kan dit ooit steel

Vinaand sit ek hier en bid
Nie vir my nie, maar vir ons
Nie in desperaatheid nie,
Maar in dankbaarheid

Dankbaar dat jy my eie vriendin is
Nie gekoop met ‘n koppie koffie, tyd
Of duur geskenke nie.

In elk geval sal niemand dit kan prys,
Peperduur, onbekostigbaar
Sonder dat ek ‘n sent daarvoor betaal
Het jy lankal my aleenheid kom haal



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

...
Hou van: "Het jy lankal my aleenheid kom haal."
Ware woorde
2 jaar 9 maande 4 weke 4 ure oud



Van ons Premium+ lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar