Gedigte

Titel: Gee die pinkie

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gee die pinkie,
gryp die hand,
wat gaan aan in ons land?

Ek wens jy het dit nooit gedoen,
want nou het dit ons vriendskap verbloem,
nou weet jy waar ek bly,
ry asseblief volgende keer verby.

Moenie weer aan my deur kom klop,
want ek sal jou net uitskop.
Vergeet van my,
want by jou sal ek tog nie bly.

Geniet eerder jou vrye tyd,
en wees oor my nie spyt.

Ek hou van jou,
maar met jou sal ek nie trou.
Ek spandeer eerder my tyd,
saam met vriendinne wat my ore laat teit.







Kommentaar

LJ
Goeie besluit Pooks!

LG
LJ
3 jaar 8 maande 1 week 1 dag 4 ure 28 minute oud


Klop klop ...
Jy kan maar gou oopmaak Pooks! Is net ou Meraai wat wil kom welkomlyntjie los by jou voordeur!! Doet voort en baie dankie vir die welkome besoekie en mooi woorde by die marathon gedig. Ek waardeer opreg. Het gou kom dwaal deur jou laning en sal so paar woordspore los vir jou!!
3 jaar 8 maande 1 week 2 dae 18 ure 21 minute oud



Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar