Weergawe: 1
Aantal woorde: 81
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 22 Sep 2015
mis jou steeds. . . mis jou oggend kus
wou by jou wees sonder verwagting te sorg, te gee
ek voel alleen was ek maar altyd so verlee?
Was ek te erg moes ek nie veel terug verwag?
Verlange, vermisting alleen in n donker skag,
om te wonder, verdwaalde gedagtes, waansin!
is ek alleen, was ek maar altyd alleen?
Nooit weer sal ek op jou steun.
Geen verwagting, geen illusie
Teleurstelling, ‘n onvermydelike rusie!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?
'n Kollega sê eendag: ,Ek verwág van niemand niks nie. Ek kan hoop, ek kan wens, ek kan bid... Ek kan beveel. Maar verwag kan ek niks nie.
GvT