Weergawe: 1
Aantal woorde: 99
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 29 Oct 2015
Sal jy sien hoe heerlik hulle speel
Die hele dag lank, gelukkig
Hul swem oor die kelp
Steek hul koppe onder die skuim
Dan `n paar rotse behendig klim
Hul draai in die golwe
Hul lag, baljaar en klets eindeloos
Hul klets van stories oor die see
As jy mooi geduldig luister
Sal jy hoor dat hulle sing
Maar net die pragstigste van liedjies
Ritsel deur die wind en duine
As jy jou gedagtes loslaat
Sal jy hul delikate hande voel
Saggies teen jou tone druk
En jy word genooi om saam te swem
Lees ander gedigte deur Alex Fan Moniz
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae