Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

No 78.


O onverdiende genade
van onse Grote Vader
so onbeskryflik groot.

O onbaatsugtige liefde aan haar kroos
ewige vreugd vir moedershart
geëts op die silwerdoekshart.

O onbeskaamde hoop
vir haar tekortkominge
in die opvoeding vir haar kroos.

O in die vrede van haar hart
is selfaanvaarding
vir al die lewensontbering.

O vrymoedigheid om haarself te wees,
die volbrenging aan haar geloftes
vir haar geliefdes.

O die lesse en leringe
in die verloop van die lewe
hoe jy jou hart verkoop
wat geen geld kan koop.

19 Maart 2014.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Silwerdoekshart
Defnitief 'n wenner!! Pragtige werk
4 jaar 9 maande 3 weke 3 dae 10 ure oud


78
Hierdie een tref diep in 'n mens se hart!
4 jaar 9 maande 3 weke 4 dae 9 ure oud


genade
arnold weereens n wenner uit jou pen
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    KIEKIES

    deur Kiekies

    'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar