Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek bewonder jou vanuit die groen ruigtes
Volg elke beweging soos jy aanstrompel…
Probeer myself oortuig ek beskerm jou,
maar die vrees in my verklap die teendeel.

Jy kies die uitgekapte pad,
struktuur, eensaamheid, uitgesorteerd...
maar ek bly dink aan die avontuur
wat ons saam kan hê as jy maar net wil waag.

Hoe kry ek jou aandag?
Sal ek roep of sal ek fluister…
of dalk moet ek net wag tot jy self besef
dat jy meer benodig as wat jy nou het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gefrustreerde toeskouer

Wie waag sal die vrugte van sukses oes.

Baie goed verwoord.
5 jaar 9 maande 1 dag 1 uur oud


toeskouer
baie mooi gepen
5 jaar 9 maande 1 dag 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar