Gedigte

Bladsye:
Titel: Geknip
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Afskeidskus koud
het’n vaarwel smaak,
wegstap – ’n huiwer.
Terug blik,
na ‘n verlede ?
In jou kyk
baie tekens
kosmies –
dalk sielsbesef?

’n Oomblik
tog’n ewigheid
ons is spieelbeelde -
Eensaamheid
Weggaan ?
Hartseer, alleen.

Aanskou almal
aandagtig –
onwetend jou
groet vir nou.

Alles probeer sê
En tog niks -
Allerdaagse woorde
Kon die nie verduidelik
Het ek maar ..
na jou gegaan
’n soen, ‘n druk -
dalk jou vaarwel
beter verstaan.

Dit was ons laaste oomblik.
Is in my siel
gebrand vir ewig.
My laaste prent van jou

LL



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

geknip
ek is baie onbeholpe met afskeid.hou hiervan.
ps.weet nie hoe cafewoes werk nie.
13 jaar 2 weke 6 dae 8 ure oud


Geknip
Lana pragtige gedig
spreek boekdele met
elkeen van ons.Dankie
dat jy dit met ons
gedeel het. Groete
13 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 20 ure oud


Baie mooi gedig - hou baie hiervan. Sterkte vir jou. R
13 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


Hi Lana,
DIE gedig praat boeke vol.
13 jaar 6 maande 3 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Lady en die Leeu

    deur Rachelle du Bois

    Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar