Weergawe: 1
Aantal woorde: 61
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 01 Oct 2008
ons moet ophou soog,
veroorsaak self, die sondige kloof,
hoekom, teen Hom betoog?
Hy sal ons nooit beroof,
Hy’t dan die see vir ons opgedroog,
laat ons, onsself verdiep in geloof,
geloof styf span, soos ‘n boog!
Hy besit my, van voet tot hoof.
Dankie heer, U is nie net vir ons’n voog.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Viooltjie
Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.