Gedigte

Titel: Geloof
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op ‘n dag soos vandag
klop my kleinvoëltjiehart
kedoef-kedoef
op ‘n dag soos vandag
wéét ek weer
hoekom ek glo
Elizabeth Kendall ©



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Geloof
Baie dankie vir hierdie pragtige bydrae tot die KANSA projek.
2 jaar 11 maande 1 dag 10 ure oud


***
Min woorde is nodig om jou gevoel weer te gee -- mooi so.
2 jaar 11 maande 2 dae 7 ure oud


geloof
Xxx soenkies vir jou.
2 jaar 11 maande 2 dae 15 ure oud



Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar