Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As ek kon glo in liefde
in 'n bo-natuurlike entiteit
as ek geweet het waar geluk lê
gewillig en bereid

Jong gesigte omsingel my
hul oë vertel 'n storie
onskuld in hul gatsak
glimlagte wat jy nooit regtig sal hoor nie

Geloofwaarigheid is 'n relatiewe konsep
soos lente blomme
wat in die reen verlep
doelloos, onbedagsaam

Wanneer jy bid
bid vir geluk
hoor iemand jou regtig
Jou woorde regstreeks verlore na bo
geloof soos 'n kind
al was die jaar 1930

Op die Bybel sal ek vertrou
met my linker hand op my bors
dis immers man gemaak
bedek met wantrou
Klaar bekommer
genoeg trane gemors

Geloofwaardig, dalk...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar