Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Ma is 'n vrou
wat baie van haar kinders hou
sy is altyd daar vir jou
om jou styf vas te hou

Wanneer jy huil
sal sy saam jou kom skuil
Wanneer jy lag
maak jy haar dag

'n Ma is nie sommer bang
en jy kan haar nie maklik uitvang
Sy is altyd skoon gewas
en speel saam die hond op die gras

Wanneer jy het seer
sal sy jou meer van die lewe leer
En wanneer jy vrees
Sal sy altyd daar vir jou wees

Dankie vir alles wat ma doen
ek sal altyd ma se naam noem
Vandag op hierdie wonderlike dag
wens ek ma 'n gelukkige moedersdag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar