Gedigte

Titel: Genade
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vader
al wat ek vra...
Wees my genadig
sal U
my asseblief optel en dra
my sondes vergeef
in U grote gena.

Asseblief my Heer
dis al wat ek vra
dis al wat my hart begeer.

U het reeds
vir my 'n woning berei.

My sondaarswens...
om eendag
vir ewig
saam met U
daar te kan bly.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Genade
Prag werk hierdie!
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 15 ure oud


Ano
GEnade
Amen - ja.
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 19 ure oud


Genade
En om te dink:
Ons HET dit - Vergifnis vir elke sonde wat ons belei
Die belofte van die ewigheid in die Here se huis
Elke dag vars genade
Hoe groot is dit dan nie!!!

PUIK gedig Jan!!!
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 20 ure oud


Genade . . .
is mos juis dit: GENADE.

So, jy is oukei, heeltemal oukei.
4 jaar 9 maande 1 week 5 dae oud


genade
Jam jy kry tien goue sterretjies vir hierdie een
4 jaar 9 maande 1 week 5 dae oud


Genade
Genade is al hoop waarop ons nog kan hoop vir 'n samelewing waar daar geen hoop voor oor is nie.
4 jaar 9 maande 1 week 5 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar