Gedigte

Titel: Generaal de la Rey

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

De la Rey, De la Rey, Generaal, Generaal
golwend gly die refrein deur my brein
die nasie sing, dis 'n suksesverhaal
amper soos 'n weghol trein

maar Max du Preez stem nie saam
alles is gemik teen die swart mense
die gebalde vuis sal dit be-aam
Comrade wense vir al die mense

apartfeidstekens, wat soms verskyn
nostalgies gewys, sonder venyn
baie minder as die "struggle" sein
die gebalde vuis met Comrade, Comrade refrein



Kommentaar

De la Rey
Puik gestel!!R
5 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 15 ure 57 minute oud


De la ray!
HOENDERVLEIS!!!!!!!!!!!!!!!!1
5 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 23 ure 15 minute oud


Bevange
Spyker op die kop Wynman, jou Shiraz het geseëvier!
5 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 3 ure 40 minute oud



Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar