Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Aan ieder en elk,
'n geseënde Kersfees!
'n Dag vol God's liefde!
'n Dag so spesiaal...

Kersfees kom,
en Kersfees gaan,
maar tog bly dit spesiaal!

Dis anders as enige ander dag,
dis die herdenking
van Jesus se geboorte,
Sy verjaardag,
so kom ons vier dit!
Kom ons leef vir Hom!

Jesus kinders,
laat ons gelukkig wees,
laat ons lag,
en laat ons opnuut besef
presies waaroor Kersfees gaan!

Geseënd sal elkeen wees!
Geseënd deur ons grote God!

Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Geseënde Kersfees
Na vier jaar geld dieselfde boodskap nog! 'n Boodskap wat elkeen se lewe kan verander. Dus stuur ek die boodskap ook verder aan.
5 jaar 2 maande 1 week 5 dae 18 ure oud


A3
Geseende Kesrfees
Pragtig ek hou daarvan!
5 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 23 ure oud


Geseende Kersfees
Baie mooi geskryf en baie dankie vir hierdie wense en boodskap!
6 jaar 2 maande 1 week 2 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar