Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Teen klein stukkies seer
het die siel geen verweer
stukkend teen golwe geslaan
op 'n harde rots gekraak

'n Diep gekerfde merk
wat vir ewig en altyd
daar sal bly
die merk van seerkry

Deur die loop van ons lewe
het dit letsels
in jou binneste gelaat
en op jou verdorde lippe
weer en weer en weer
jou glimlag sag en teer,
geskaad



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

geskaad
Pragtig gepen.
4 jaar 3 weke 6 dae 6 ure oud


Geskaad
hierdie is sielswoorde.. absoluut PUIK gepen.. so dra ons elkeen mos maar aan ons letsels!
4 jaar 3 weke 6 dae 15 ure oud


geskaad
Hierdie letsel op die siel en binneste asook ekstern, goed neergepen.
4 jaar 1 maand 18 ure oud


Geskaad, gom die kwaad
Liefde het altyd sy letsels ten goede of kwade.
4 jaar 1 maand 1 dag 3 ure oud


kwaad
Dis Pragtig Suzette
4 jaar 1 maand 1 dag 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar