Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Voor ek oud word en my staaltjies vergeet
Wil ek my herinneringe
in ‘n jellie poeding vasvang

Daar sal ietsie wees van elke kleur en geur
En wanneer ek daarvan eet, dan onthou ek weer

Van my gestolde tyd poeding
is daar hopeloos te veel
Wil jy dit nie maar met my deel?

Saam kan ons my poeding eet
En nooit die goeie tye vergeet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

TK
Herinneringe
Dankie Toom - dit was inderdaad die wyse woorde wat geinspireer het
4 jaar 10 maande 1 dag 10 ure oud


Herinneringe
Dit kon die wyspreuk (dedikasie) in jou versameling wees.
Goed uitgedruk, meen ek.
GvT
4 jaar 10 maande 1 dag 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar