Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Duisend renosters gestroop
hierdie jaar alleen in ons land
onskuldige weerlose diere
pragtig geskape deur God, die Almagtige Vader
om sorgloos en vry op ons grasvelde te loop
om in harmonie met die mens te lewe
maar die mens het renosters se vyand geword

Word uitgeroei net vir hulle horings
om die vleesbegeertes van vreemde volke te bevredig
vreemdes in verafgeleë lande, waar die boosheid knipoog

Kan ons werklik bekostig om nog van hulle te laat afmaai?
hulle is alreeds op die bedreigde spesies lys
ons moet begin om werklik om te gee vir ons natuur
omgee vir ons renosters!

Vader in Jesus Naam
plaas U liefde en omgee vir die natuur
in die harte van hierdie kwaaddoeners
om ons renosters te help beskerm
van die mens te lus om alles altyd te wil uitwis!
Die skoonheid wat U geskep het

– Amen - !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Renosters
Amen... wat n pragtige pleitrede, AS die boosdoeners dit maar net kon lees
4 jaar 10 maande 1 week 2 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar