Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe kan ons dink ons is alleen of verlore
Die aand ster het aangekondig; Jesus is gebore
Hoe kan ons toelaat dat die duiwel ons wen
Terwyl hy gelag het toe hulle Jesus met spykers vas pen?

Sy genade is grooter as groot
Hy het die storm stil gemaak vanuit die boot
Hy het op water geloop toe niemamd wou glo
Hy het opgestaan uit die graf
Hy is in die hemel daar bo

Ons weet dan dat Hy sy enigste seun gegee het
En ons gered kan word deur net een gebed;

Hier is ek vandag, my hart behoort aan U
Sal U my menswees kom hernu?
Ek vra nou vir U genade in my lewe
En vergifnis vir die besluite van my verlede
Vandag gee ek myself oor
En dank U dat ek U nooit sal verloor

Ek se Amen omdat ek weet dit is so
Omdat ek 'n kind is van ons Almagtige Vader daar bo



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

gestuur vir ons
"Ek se Amen omdat ek weet dit is so..."
4 jaar 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar