Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



aangeklam
slinger branders
hul trotse lywe teen rotse
splinter in ʼn duisend miljoen
doldraai tot waar see-arend vlerk

bamboesarms
wieg wilde waters
gooi die golwe uit oor sand
breek deur kasteelgragte
waar skulpdier tolbos soekend plak

wit skuimbek branding
lek hakskeenkinders se vlug
waaierstert oor gister se spoor
tru stadig waar gety oopmond wag
waar die spel weer van voor begin

© WoordSkilder ☼ – 18 Junie 2014



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

getye
absoluut pragtig!!!!
5 jaar 8 maande 1 week 1 dag 14 ure oud


Getye
Mooi gedig, ek hou van die woord "doldraai" baie mooi geskilder.
5 jaar 8 maande 1 week 2 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar