Gedigte

Bladsye:
Titel: gevoeloos
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek huil sag,
ek lag sag,
maar binne my is ek leeg

soos die eerste sneeu val, groei die koue in my,
ek voel die ys om my hart,
verdwyn smart

ek se hom elke dag ek het jou lief,
maar ek lieg
ek bid en vra,
Here help my,
ek is moeg

ek is n lopende gees
die lewe gun fees

ek vegeet my ou self
ek raak

. . . gevoeloos



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dankie nco , die gevoel is diep !
10 jaar 4 maande 1 week 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :
    Pyn

    Van ons ander lede

    Kodeks

    deur Nini Bennett

    Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar