Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy kom in my lewe
sonder enige gewete
slaan my voete onder my uit
net om my eenkant toe te smyt.

Watse bevrediging kry jy hier uit
om liefde wyd en suid te gebruik
baie harte het jy al so gebreek
wat of wie probeer jy wreek?

Ek gaan nie meer staan
vir jou om my siel so te slaan
jou tyd raak nou min
om my liefde terug te win.

Isolering het jy gebruik
om my van ander af te sluit
nou is ek alleen
met trane wat ek stilweg ween.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hmmmm
se hom poplap se hom baie mooi stuk die
5 jaar 7 maande 4 dae 17 ure oud



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar