Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die heen en weer, van die wit skuim,
die mooi tuin, die soet rooi wyn,
die lekker, lang ure van samesyn,
die kosbare tyd, soos ‘n ryk diamant myn!

Die ure, soos warm kaggel vure,
die soeke, na stille vier mure,
soos die soeke, na gesonde niere!

Die verstand, verskil van die hart.
Die liggaam, is nie daarteen bestand!
Die gevoel, brand soos warm woestyn sand.
My diamant, gaan die liefdes band, uitbrand?




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Buksie, dis 'n pragtige gedig en jy moet doodeenvoudig nie toelaat dat die liefdesband uitbrand nie. 'n Ou wat so passievol oor die liefde kan skryf, kan sekerlik kreatief genoeg wees om romanse aan die gang te hou! My 'happie' 'Trou is nie perde koop nie, bevat 'n paragraaf oor die liefde, gaan lees dit gerus.
13 jaar 10 maande 1 week 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar