Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die dou drup perels oor haar lyf
Sy roer nie…al wil die
wil van vat en gee en vat haar
vir ewig hier laat wag…

Die stoom van ‘n versamelde nag
hang druppels teen die dak
Sy roer nie…al wil sy
want in die nanag se sweet
het hy haar lyf hier vergeet.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

of moontlik is sy verkrag? Of sy is net in n liefdelose verhouding? Help ons Loena???!!
12 jaar 1 maand 5 dae 7 ure oud


dou
Baie mooi geskryf. ek speel met 2 verduidelikings. vrou wat vermoor is. vrou wat so seergemaak is dat haar siel vermoor is? laat my weet.
12 jaar 1 maand 1 week 1 dag 7 ure oud



Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar