Titel: Glimlag
Weergawe: 1
Aantal woorde: 31
Kere gelees: 91
Datum gepubliseer: 22 Feb 2010
Jou lag
Weef 'n lied
Deur jou liggam.
Jou glimlag
Skryf 'n gedig
Op jou gesig.
Jou trane
Teken 'n toekoms
Op jou wange.
Jou hart
Klop 'n ritme
Van verlange.
Lees ander gedigte deur Ilva Pieterse
E-pos my as kommentaar gelewer word
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 13 ure 58 minute gelede gelewer
Dis baie mooi Ilva.
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 13 ure 9 minute gelede gelewer
ek hou hiervan.alles en meer gese in 31 woorde.
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 10 ure 26 minute gelede gelewer
Onderwerp: Pragtig
Baie mooi ongekompliseerde werk
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 9 ure 7 minute gelede gelewer
Onderwerp: Glimlag
so mooi eenvoudig verwoord !!!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 5 ure 34 minute gelede gelewer
Ja, die minimalistiese, vol verse werk vir my - uitstekend!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 1 uur gelede gelewer
Onderwerp: WOW
Jou hart
Klop 'n ritme
Van verlange.
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 19 ure 40 minute gelede gelewer
Onderwerp: welkom hier by ons!!!
stunning gedig!!!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 3 dae 2 ure 16 minute gelede gelewer
Amazing! Wel Gedaan!
Weergawe: 1 | 1 jaar 10 maande 1 week 22 ure 5 minute gelede gelewer
Stem met al die kommentaar, dis n wow my gedig
Weergawe: 1 | 1 jaar 2 maande 2 dae 2 ure 45 minute gelede gelewer
'n Hartseer toekoms dan?

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur


deur Christo Nel
In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.