Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Glimlag, Sonskyn

Ek is verlief

Glimlag, Maanskyn

Blou-Oog hartedief

Jy't gekom soos 'n skurk in die nag

Ek het geval en nou is ek in jou liefdesmag

Hou my vas, soen my weer

Die reën is weg, die somer het gekom

Glimlag, Sonskyn



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sonskyn
so pragtig beskryf jy die wonder van die liefde.. puik, lig en vrolik gepen!!!
6 jaar 2 maande 1 uur oud


Glimlag
Dit is waaroor dit gaan vir my, om jouself uit te druk.
Baie mooi gedoen.
6 jaar 2 maande 20 ure oud


Beginner Digter
Dankie

Ek is nie eintlik 'n digter nie, dis maar een van eerste probeerslae.

Het maar net neergepen wat ek voel.

Enige opbouende kritiek is welkom :)
6 jaar 2 maande 1 dag 1 uur oud


die weervoorspelling
ek hou van jou 1ste 4 reels.
6 jaar 2 maande 1 dag 1 uur oud


glimlag
Die warm sonskyn gevoel van verlief wees. Mooi gepen
6 jaar 2 maande 1 dag 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar