Weergawe:
Aantal woorde: 48
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 26 Apr 2007
ek raak soos steen, stil,
kry koud, ek gril,
jy het van my verskil,
wil jy binne, brul?
Sien jy rooi, soos ‘n bul?
Jou stem, klink kil,
wil jy op my gil?
Is ek vir jou ‘n nul?
Ek het jou nie gekul!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.