Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Eindelose moontlikhede strek oor die lug
Sterre flonker in 'n pikswart nag...
Hoe nietig en hoe klein is nie die mens,
in vergelyking met die grote heelal?

'n Volmaakte skepping deur 'n Meestershand
Perfekte kontoere, lyne...
Die maan loer nes in 'n sprokie,
deur die mooiste brushstroke wolke

Die heelal, die ruim
-God se perfekte skildery-
'n Ware kunswerk-
Deur 'n alombekende Skilder...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

God se skildery
pragtige woordbeelde hier gebruik, jou gedig laat my aan Psalm 8 dink.. pragtig gepen
5 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 22 ure oud


God se skildery
lieflike gedig, AMEN!!!
5 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar