Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘N hart van goud,
‘n glimlag van vrede,
is asof als wat sleg is,
verdwyn van die verlede.

Hande van hulp,oë van omgee,
Dis jy wat na my kyk, in al jou wee.

Jou hele lewe, jou hele liggaam,
is ‘n geskenk van God,
want Hy lewe in jou.
Só ook weet ek,
ek kan jou altyd vertrou!

Wees lojaal en deel jou liefde met ander,
jy sal sien: jou goeie gesindheid
en pragtige persoonlikheid
sal nooit ooit verander.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Goeie Vriendin
Baie mooi!
7 jaar 8 maande 1 week 4 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar